Friday 12 February 2016

SKA Module 9: Uitstalling 1: Digitale Identiteite

Die volgende post is vir gebruik gedurende die Module 8 werkswinkel sessie:

‘n Digitale Identiteit verwys na hoe mense jou kan sien en wat jy doen of verteenwoordig, in ‘n aanlyn of elektroniese omgewing. Ons moet altyd verseker dat dit wat aanlyn oor ons verskyn, positief is en nie ons reputasie sal beskadig nie. Ons leerders kan selfs slegte dinge aanlyn oor ons sĂȘ en ons moet leer hoe om dit te hanteer. Ons moet hulle ook leer hoe om verantwoordelike digitale gebruikers te wees. In hierdie uitstalling gaan jy ‘n paar aanlyn onderwysers se profiele ondersoek en besluit of jy hulle as deel van jou Professionele Leergemeenskap sal wil he. Kyk gerus na jou Module 9 bronneleer vir artikels en videos wat kan help om die uitstalling te verstaan.

Julle kan ook julle fotos van julle Galleryloop gebruik om julle kommentaar aan te vul.

Instruksies:

Bestudeer die 4 verskillende profiele en lewer kommentaar onder die blogpost, watter waarde wat die persoon as deel van jou Professionele Leergemeenskap kan he. Kyk na die volgende:

  • Is die persoon betroubaar? 
  • Sal jy hom volg/bevriend/kontak/hou van en hoekom?
  • Wat kan jy van hom/haar leer wat jou sal help om te groei as ‘n lewenslange leerder?




8 comments:

  1. Profile A: too few tweets, no followers, no one he is following

    ReplyDelete
  2. Profiel A het slegs 15 tweets, geen followers en hy follw niemand nie

    ReplyDelete
  3. A was n persoon wat baie min inligting verskf het en verleiding wa. Hy is n twitter wenner maar het slegs 15 vriende.
    C se vriendekring is groter.

    ReplyDelete
  4. Profile B: he has 211 connections; has a profile picture and background summary. Trustworthy

    Profile C: he has a lot of people in his google circles, has a profile picture, has a link to his blog. Trustworthy

    Itumeleng

    ReplyDelete
  5. had connections....a photo.....background summary

    profile c
    got a lot of people in his circle.....profile
    pic.....summary of his personal profile ....has a

    blog....Patricia
    profile d

    ReplyDelete
  6. Simeon
    A
    Geen folowers ens. Nie betroubaar en sal nie bevriend.
    B
    Sal bevriend. Betroubaar omdat kenner is
    C
    Sal bevriend. Kenner op vakgebied
    D
    Nie bevriend. Deel van dagga movement.

    ReplyDelete
  7. Nr.1 was onbetroubaar en het geen followers nie.en hy praat leuens
    Nr.2 en 3 was betroubaar want hy het baie follwers en kan baie inligting kry. C
    Nr.4 is skelm,hy soek memos van toetse,en gebruik verbode middels
    Nr.

    ReplyDelete
  8. Profiel A en D sal ek nie volg nie . Persone is shady, A is n bobaas twitter maar het geen followers. D se belangstellings is gevaarlik so sowel as hy doen skelm besigheid.

    ReplyDelete